Hierdie kurses help met die seer wat saam met egskeiding kom en bring lewe wat net die Here kan gee. Hierdie kurses is vir jou.
Ons young adult lifegroup is elke Woensdag vir enige iemand bo 19 jaar.
Kontak die kerkkantoor vir enige navrae
Ons tiener bediening is elke Sondagaand 17h30 by die kerk in die Lapa.
As jou bediening is om vir mense te bid, uit te ryk en in die hospitaal te besoek, raak deel van hierdie bediening.
Vir enige navrae oor enige van ons
bedieninge, skakel ons gerus.
053 832 7622
We use cookies to analyze website traffic and optimize your website experience. By accepting our use of cookies, your data will be aggregated with all other user data.